Voëlgriep bring verdere uitdagings vir verbruikers
Die DA in Gauteng sê inwoners in die provinsie het nie nou net te doen met ‘n styging in voedselpryse weens beurtkrag nie, maar ook met die voëlgriep-uitbreking wat hoenderboere in die provinsie hard geslaan het. Die prys van eiers en hoender sal na verwagting skerp styg. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê ook kenners waarsku daar kan in die komende maande ‘n tekort aan hoender en eiers weens voëlgriep ontstaan:
Leave a Reply