Voëlgriep: Didiza moet pluimvee-produsente bystaan

Home Uncategorized Voëlgriep: Didiza moet pluimvee-produsente bystaan
Voëlgriep: Didiza moet pluimvee-produsente bystaan



Voëlgriep: Didiza moet pluimvee-produsente bystaan

Die DA vra die buurland se landbouminister, Thoko Didiza, om pluimveeboere dringend by te staan terwyl ‘n ernstige voëlgriep-uitbreking die bedryf verwoes. Die party vra haar om entstowwe aan te skaf, vinnig te registreer en finansiële ondersteuning aan die betrokke boere te verleen. ʼn Woordvoerder van die DA, Noko Masipa, sê die regering se trae reaksie bedreig voedselsekerheid en verhoog hoenderpryse. Masipa sê die uitbreking moet vinnig gestuit word om werksgeleenthede te beskerm en die bekostigbaarheid van hoender vir verbruikers te verseker:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.