Voëlriep in SA – geen rede tot kommer in Namibië nie
Byna 2,7 miljoen hoenders is in Suid-Afrika van kant gemaak te midde van uitbrekings van 50 H7- en tien H5- voëlgriep-stamme. Vyf provinsies word deur die erge uitbrekings geraak en daar is kommer dat daar ‘n tekort aan eiers in die buurland kan ontstaan. Die Namibiese staatsveearts, Dr. Daniel Shoopala, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor of Namibië bekommerd moet wees.
Leave a Reply