Volgehoue ondersteuning vir Oekraïne nou broodnodig
Die Britse minister van verdediging Grant Shapps sê dit is uiters belangrik dat ondersteuning voortduur vir die Oekraïne. Navo het sy kommer uitgespreek oor ‘n tekort aan ammunisie en ander wapentuig wat die Oekraïne ervaar, terwyl lidlande wat aan die Oekraïne skenk in hulle eie weermagte, tekorte ervaar. Shapps sê sou Rusland wen, sal die impak wêreldwyd gevoel word.
Leave a Reply