Vrede tussen die DRK en Rwanda van kritieke belang
President Cyril Ramaphosa sê ‘n politieke oplossing is nodig in die konflik tussen Rwanda en die Demokratiese Republiek die Kongo. Hy het Rwanda besoek om die 30ste herdenking by te woon van die 1994-volksmoord, toe ekstremiste in die Hutu-etniese groep tydens ‘n 100-dae-moordtog ongeveer 800 000 mense, hoofsaaklik etniese Tutsi’s, vermoor het. Ramaphosa sê vrede in die streek is van die grootste belang:
Leave a Reply