Vreedsame protes oor vrylating van aktivis
‘n Brief is aan die bevelvoerder van die Katutura-polisiestasiebevelvoerder geskryf namens ‘n groep bekommerde Namibiërs pleit vir die vrylating van aktivis Michael Amushelelo, na arrestasie op 21 Maart, asook die onlangse weiering van sy borgtogaansoek. Hulle beplan ‘n vreedsame protes-optog vanaf Shoprite Katutura via Onafhanklikheidsrylaan tot by die Windhoekse hoërhof op 23 Augustus vanaf half-nege die oggend. Die optog-leier, Eliphas Mill-Jam het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…
Leave a Reply