Vreemde diefstal op Okahandja
Die Namibiese polisie sê in sy weeklikse misdaadverslag dat drie vroue in die AGS Kerk op Okahandja, onderskeidelik 22, 42, 47 jaar oud, van hulle slimfone beroof is na twee gewapende mans die kerk bestorm het. Hulle nie die vrouens beseer nie en het gevlug. Daar is geen leidrade nie. Die mag sê die voorval het om drie-uur in die oggend plaasgevind.
Leave a Reply