Vryheid kom teen ‘n prys…

Home Uncategorized Vryheid kom teen ‘n prys…
Vryheid kom teen ‘n prys…


Vryheid kom teen ‘n prys…

Vandag herdenk Namibië 34 jaar van onafhanlikheid. Maar vryheid soos hulle sê kom teen ‘n prys. Volgens die skadu-finansminister, Nico Smit, van die opposisie party, die Popular Democratic Movement, kan die prys in ons ekonomie gevoel word. Hy bevraagteken ook waar die geld vandaan sal kom om die minderbevooregtes te voed.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.