VSA-regering dagvaar Apple – Kosmos 94.1

Home Uncategorized VSA-regering dagvaar Apple – Kosmos 94.1
VSA-regering dagvaar Apple – Kosmos 94.1


VSA-regering dagvaar Apple

Die Amerikaanse Departement van Justisie het ʼn monopolie-geding teen Apple ingedien. Hy beskuldig die tegnologiereus dat hy die slimfoonmark oorheers en die kompetisie benadeel. Die saak is ʼn direkte uitdaging teen die maatskappy se belangrikste produkte en praktyke wat sy iMessage-diens insluit, asook hoe toestelle soos die iPhone en Apple Watch skakel. Die prokureur-generaal, Merrick Garland, sê Apple se gedrag het ontwikkelaars en verbruikers benadeel:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.