VSA-senator sê SA moet uit Agoa uit

Home Uncategorized VSA-senator sê SA moet uit Agoa uit
VSA-senator sê SA moet uit Agoa uit


VSA-senator sê SA moet uit Agoa uit

Die Republikeinse senator Jim Risch het Suid-Afrika se bevoegdheid vir die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika bevraagteken. Die Biden-administrasie het verlede week aangekondig Gaboen, Niger, Uganda en die Sentraal-Afrikaanse Republiek word volgende jaar van die Agoa-lys verwyder as gevolg van ernstige oortredings van internasionaal erkende menseregte. Risch sê egter Suid-Afrika moet ook verwyder word. Nie net omrede sy noue bande met Rusland nie, maar ook sy verhouding met Hamas en Iran. Risch sê die kongres sal moet optree teen Suid-Afrika. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.