VSA-wetgewer verwerp hulppakket aan Israel

Home Uncategorized VSA-wetgewer verwerp hulppakket aan Israel
VSA-wetgewer verwerp hulppakket aan Israel


VSA-wetgewer verwerp hulppakket aan Israel

Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers het ʼn Republikeins-geleide wetsontwerp verwerp wat hulp van meer as 331 miljard Namibiese dollar aan Israel wou gee. Altesaam 250 was daarteen en 180 daarvoor wat nie die tweederde-meerderheid gehaal het om die wetsontwerp te aanvaar nie. Die Demokratiese kongreslid, Alexandria Ocasio-Cortez, sê Amerika moet by sy wette en beleide hou en dit verbied Amerikaanse hulp aan magte wat menseregte skend en internasionale humanitêre wette oortree:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.