Vullisverbranding moet gerapporteer word, sê brandweer

Home Uncategorized Vullisverbranding moet gerapporteer word, sê brandweer
Vullisverbranding moet gerapporteer word, sê brandweer



Vullisverbranding moet gerapporteer word, sê brandweer

Inwoners van Eros in die hoofstad kla oor rook van brande by die nabygeleë stortingsterrein wat oor die woonbuurt waai en hulle is bekommerd oor die gesondheidsimplikasies daarvan. Die Stad Windhoek se departement van ramprisikobestuur tref reeds voorsorgmaatreëls om te verhoed dat brande tydens die droë somerseisoen in en om die hoofstad ontstaan en versprei. Fillipus Sikongo, senior stasiebeampte van die stad se brandweer, het raad met Kosmos 94.1 Nuus gedeel oor hoe om brande rondom stortingsterreine te voorkom en gesê die publiek moet dadelik vure by stortingsterreine aanmeld.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.