Vyf vliegtuie ontplooi vir Simonstad-brand
Die Stad Kaapstad sê vyf vliegtuie is met eerste lig as lugsteun ontplooi om die brand in die berge by Simonstad onder beheer te bring. Dit sluit in ‘n Black Hawk wat baie sterk wind kan weerstaan wat vir vandag voorspel is. Die woordvoerder van die stad se Brand- en Reddingsdiens, Jermaine Carelse, sê die goeie nuus is dat niemand deur die nag beseer is of enige eiendom beskadig is nie:
Leave a Reply