Wat anders kan ons van Geingob verwag? – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Wat anders kan ons van Geingob verwag? – Kosmos 94.1
Wat anders kan ons van Geingob verwag? – Kosmos 94.1



Nuwe motors vir GRN: Wat anders kan ons van Geingob verwag?

Reaksie word ontvang op die ommekeer van die Namibiese regering op die moratorium op die aankoop van nuwe voertuie. President Hage Geingob het wyd lof uitgelok toe hy in Mei 2020 die moratorium aangekondig het. Dit is stelselmatig afgetakel met kleiner aankope tot vanjaar, toe die grootste begroting in sewe jaar, 210 miljoen Namibiese dollar, opsy gesit is vir nuwe voertuie. Die LPM sê daar is nie meer wat verwag kan word van ‘n president wat beloof het dat sinkhuise in sy termyn uitgewis sou word nie. Die party-woordvoerder, Lifalaza Simataa…



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.