Wat wil ministers oor werkers bespreek – sonder die werkers?
Arbeidskwessies met billike arbeidsreëls en minimumstandaarde sal die week onder die loep kom met justisie-rolspelers in die SAOG-streek wat in Kinshasa in die DRK vergader. Die deurwinterde vakbondleier en sekretaris-generaal van die Nasionale Unie van Namibiese werkers Job Muniaro, wil weet hoe ministers en regslui besluite oor werkers wil neem, sonder werkers.
Leave a Reply