Waterbesparings raak kritiek, veral in die hoofstad

Home Uncategorized Waterbesparings raak kritiek, veral in die hoofstad
Waterbesparings raak kritiek, veral in die hoofstad



Waterbesparings raak kritiek, veral in die hoofstad

Inwoners van die hoofstad sal dringend water moet begin bespaar. Daar tans ‘n skamele 28,4 persent waterbronne oor in die drie sentrale damme. NamWater se weeklikse dambulletin sê die Von Bach-dam het 18,9 persent water met Swakoppoort wat op 55 persent staan. Omatako is steeds leeg. Lydia Amutenya, woordvoerder van Stad Windhoek, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.