Waterwese moet geken word in groen-waterstof

Home Uncategorized Waterwese moet geken word in groen-waterstof
Waterwese moet geken word in groen-waterstof


Waterwese moet geken word in groen-waterstof

Namibië het die week sy eerste Groen-waterstofsimposium in Windhoek aangebied. Dr. Elijah Ngurare, die adjunk-uitvoerende direkteur van waterwese in die landbouministerie, wat ook op die SASSCAL-beheerraad is, sê inklusiewe projekimplementering is uiters belangrik – natuurlik ook omdat water krities is vir groen-waterstofproduksie.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.