Werk eerder om self bronne te besit meen ekonoom – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Werk eerder om self bronne te besit meen ekonoom – Kosmos 94.1
Werk eerder om self bronne te besit meen ekonoom – Kosmos 94.1



Beleggerswetsontwerp: Werk eerder om self bronne te besit meen ekonoom

‘n Plaaslike ekonoom het sy reaksie gegee oor die jongste beleggings-wetsontwerp. Die handelsminister, Lucia Iipumbu sê die nuwe beleggingsbeleid sal ‘n bevorderlike sake-omgewing in Namibië skep om ten volle voordeel te trek in verband met hernubare energieë, om sodoende die ekonomie te laat herleef. Sy meen ook die wetgewing is beleggersvriendelik, maar dit gee amper onbeperkte magte aan die minister. Daar is nog talle hoogs kommerwekkende bepalings van die wetgewing. Ekonoom Gabriel Erastus het met Kosmos 94.1 gepraat en sê Namibiërs moet daaraan werk om hierdie hulpbronne te besit, eerder as om net na beleggers te soek om werk te skep…



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.