Wes-Kaap kort stewige opposisie – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Wes-Kaap kort stewige opposisie – Kosmos 94.1
Wes-Kaap kort stewige opposisie – Kosmos 94.1


Wes-Kaap kort stewige opposisie

Build One South Africa sê die DA-beheerde Wes-Kaap het ‘n sterk opposisie nodig wat hom aanspreeklik hou om dienslewering en werkskepping te bevorder. Die party het gister sy verkiesingsplakkate vir die verkiesing op 29 Mei buite die Parlement onthul. Die BOSA-leier, Mmusi Maimane sê sy party is daartoe verbind om ‘n Wes-Kaap te bou met geleenthede vir almal waar weggedoen word met geskiedkundige patrone van insluiting en uitsluiting:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.