Wes-Kaap werk teen klimaatsverandering – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Wes-Kaap werk teen klimaatsverandering – Kosmos 94.1
Wes-Kaap werk teen klimaatsverandering – Kosmos 94.1


Wes-Kaap werk teen klimaatsverandering

Die Wes-Kaapse landbou-departement en die departement van ontwikkelingsbeplanning het ʼn memorandum van ooreenkoms met die Universiteit Stellenbosch se Skool vir Klimaatstudies onderteken. Dit is deel van die provinsiale regering se verbintenis om ʼn sterk, klimaatbestande toekoms vir die Wes-Kaap se verseker. Die L-U-R vir landbou, Ivan Meyer, sê droogtes, oorstromings en hittegolwe gaan meer gereeld voorkom en hierdie neigings beklemtoon die behoefte aan ʼn gekoördineerde reaksie.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.