Wet op fluitjieblasers steeds nie van krag
Die minister van justisie, Yvonne Dausab, beklemtoon die belangrikheid om die Wet op die Beskerming van Verklikkers en die Wet op die Beskerming van Getuies deur die Parlement te voer. Dausab sê hierdie wette word beskou as deurslaggewend om deursigtigheid en aanspreeklikheid in die land te bevorder. Die minister sè begrotingsbeperkings het daartoe bygedra dat die wetgewing nie in die huidige finansiële jaar deurgevoer is nie. Intussen sê ‘n navorsingsgenoot van die Instituut vir Openbare Beleid, Frederico Links, die Parlement moet werk maak sodat verklikkers beskerm kan word:
Leave a Reply