Winde sê opbouende gesprekke nodig oor Midde-Ooste
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê dit is verstaanbaar dat inwoners diep geraak en bekommerd is oor die krisis in die Midde-Ooste, maar om hulle tot geweld en intimidasie te wend om hulle menings te lug, sal niks help nie. Dit volg na pro-Palestynse en pro-Israeliese ondersteuners Sondag in Seepunt, Kaapstad slaags geraak het, wat gelei het tot die inhegtenisneming van sewe mense. Winde doen ‘n beroep vir selfbeheer en opbouende dialoog oor die geweld in die Midde-Ooste:
Leave a Reply