Windhoek verduidelik RedForce – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Windhoek verduidelik RedForce – Kosmos 94.1
Windhoek verduidelik RedForce – Kosmos 94.1



Windhoek verduidelik RedForce

Stad Windhoek het vanoggend die media toegespreek oor die onlangse protesoptrede deur inwoners van die hoofstad sowel as die van Okahandja, teen verskeie kwessies wat skuldinvordering deur middel van RedForce, dienslewering en meer insluit. Die adjunk-burgemeester Magdalena Lombardt het die kwessie van RedForce aangespreek. 

Sy voeg by dat skuld afgeskryf sal word en dat die stad aan ‘n plan werk.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.