Windhoek wil elektrifiseer, maar te min geld

Home Uncategorized Windhoek wil elektrifiseer, maar te min geld
Windhoek wil elektrifiseer, maar te min geld


Windhoek wil elektrifiseer, maar te min geld

Die Stad Windhoek het verlede jaar ‘n vyf-jaar elektrifiseringsplan aangekondig vir die implementering van elektrifiseringsprojekte tot 2028. Ongeveer 4 000 huishoudings word in die tydperk geteiken. Die Stad se raad vereis befondsing van 15 tot 20 miljoen Namibiese dollar per jaar om voort te gaan met hierdie projekte. Kosmos 94.1 Nuus het met raadslid Ivan Skrywer, ‘n bestuurskomiteelid en voorsitter van die formalisering van informele nedersettings, gepraat wat sê 6,7 miljoen dollar is vanjaar aan die raad toegeken om met die elektrifisering voort te gaan. 

Skrywer het verder lig gewerp op die uitdagings wat hulle in die gesig staar met die verskuiwing van gemeenskapslede waar die kraglyne moet loop.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.