Windhoekers moet toegang gee vir meter-opdatering

Home Uncategorized Windhoekers moet toegang gee vir meter-opdatering
Windhoekers moet toegang gee vir meter-opdatering


Windhoekers moet toegang gee vir meter-opdatering

Die Stad Windhoek herinner alle gebruikers van voorafbetaalde elektrisiteitsmeters dat sy spanne toegang tot huise moet kan kry om die meters op te dateer. Die Stad sê hulle sukkel hiermee. Indien die meters nie teen 24 November opgedateer is nie, sal inwoners nie elektrisiteit hê nie want die meters sal nie hulle krediettekens aanvaar nie. Lydia Amutenya, die Stad se kommunikasiebeampte, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle spanne werk weeksdae tussen 8-uur die oggend en 7-uur in die aand, en naweke vanaf 8-uur tot half-vyf. Sy versoek inwoners om die spanne toegang tot hul meters te gee.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.