Yellen bevestig sanksies teen Iran

Home Uncategorized Yellen bevestig sanksies teen Iran
Yellen bevestig sanksies teen Iran


Yellen bevestig sanksies teen Iran

Die Amerikaanse minister van Finansies, Janet Yellen sê hulle gaan binnekort nuwe sanksies teen Iran instel. Dit volg na Teheran se lugaanval op Israel die naweek. Iran sê die aanval was uit weerwraak vir die vermeende Israelse lugaanval op sy konsulaat in Sirië op 1 April. Yellen sê die aanval deur Iran en sy volgelinge beklemtoon die belangrikheid van die tesourie se werk om ekonomiese middels te gebruik om Iran se kwaadwillige optrede teë te werk:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.