Zuma manipuleer die regstelsel
Advokaat Tembeka Ngcukaitobi het aan die Appèlhof in Bloemfontein gesê oudpresident Jacob Zuma is besig om die regstelsel op ʼn siniese manier te misbruik en te manipuleer. Die hof het uitspraak voorbehou in Zuma se poging om te appelleer teen die Pietermaritzburgse Hooggeregshof se beslissing teen sy poging om die joernalis, Karyn Maughan en staatsaanklaer Billy Downer, privaat te vervolg. Ngcukaitobi, wat Maughan verteenwoordig, voer aan die Appèlhof moenie Zuma se taktiese litigasie in sy strafregtelike sake verdra nie:
Leave a Reply