Zverev wen teen Alcaraz in Turyn
Die twee-malige kampioen Alexander Zverev van Duitsland het die Spanjaard Carlos Alcaraz met 6-7, 6-3, 6-4 verslaan in die Rooigroep van die ATP-eindtoernooi in Turyn, Italië. Die 20-jarige Alcaraz maak sy buiging by die seisoen-afsluitingstoernooi. In die Rooigroep se ander enkelspelwedstryd het die derde gekeurde Daniil Medvedev van Rusland sy landgenoot Andrey Rublev met 6-4, 6-2 die loef afgesteek. Zverev sê sy afslaan het hom baie in sy wedstryd teen Alcaraz gehelp:
Leave a Reply